SupportSupport
MK89 Hoordosis 2
Disc 1
01. Taranangi Junkies
02. N23
03. Elegie
04. She
05. Closure
06. Vasbeslote Korporasie
07. As Long As I'm Here
08. Slightly Deranged
09. Soldaatvolk
10. Koue Hande
11. Die Spons
12. Best Side
13. Lisa Se Klavier
14. Sometimes
15. Ek Kan Nie Meer Nie
16. Ek Wens
17. Fallen
18. Gedagte Vir Die Dag
19. Nothing
Disc 2
01. Jy't My Naam Vergeet
02. Somehow My Love
03. Wonder
04. Bloed
05. Stellenbosch Lovesong
06. Terugdraai
07. Sien
08. La Di Da
09. Weet Van Beter
10. Beautiful Mystery
11. Mr.Jealousy
12. Aeroplane Jane
13. Iemand Het Jou Naam
14. High On Life
15. Lyf
16. What A Fine Day
17. Jy Verniel My
18. What's That Noise
19. Ek Kry Nie Genoeg Van Jou Nie
20. Ysterperd
So dis hoe dit voel
Dis hoe dit voel om groen te wees
Dis hoe dit proe
Die bitter smaak gly deur my vlees
Dis hoe dit lyk
Mr. Jealousy in swart opgedress
Dis hoe dit ruik
Soos [?]

Maybe is ek gatvol
Maybe is ek moeg gedink
Maybe is ek beautiful
Maar wie gee om, ek bly ongeskik
Maybe is ek hartseer
Maybe is ek moeg geskree
Maybe is ek lankal klaar gevang
Mr. Jealousy, jy maak my bang

En ek sit hier met 'n duisend duiwe in my hande
Kyk verleë en vol verlange
Ek wil wegvlieg
Ek moet wegvlieg
Asseblief, laat my net vlieg
En die drome om my raak kleiner
Ek sit alleen en verkluim
Mr. Jealousy, staan net terug
Mr. Jealousy, hou op my verwurg!

Maybe is ek gatvol
Maybe is ek moeg gedink
Maybe is ek beautiful
Maar wie gee om, ek bly ongeskik
Maybe is ek hartseer
Maybe is ek moeg geskree
Maybe is ek lankal klaar gevang
Mr. Jealousy, jy maak my bang