SupportSupport
MK89 Hoordosis 2
Disc 1
01. Taranangi Junkies
02. N23
03. Elegie
04. She
05. Closure
06. Vasbeslote Korporasie
07. As Long As I'm Here
08. Slightly Deranged
09. Soldaatvolk
10. Koue Hande
11. Die Spons
12. Best Side
13. Lisa Se Klavier
14. Sometimes
15. Ek Kan Nie Meer Nie
16. Ek Wens
17. Fallen
18. Gedagte Vir Die Dag
19. Nothing
Disc 2
01. Jy't My Naam Vergeet
02. Somehow My Love
03. Wonder
04. Bloed
05. Stellenbosch Lovesong
06. Terugdraai
07. Sien
08. La Di Da
09. Weet Van Beter
10. Beautiful Mystery
11. Mr.Jealousy
12. Aeroplane Jane
13. Iemand Het Jou Naam
14. High On Life
15. Lyf
16. What A Fine Day
17. Jy Verniel My
18. What's That Noise
19. Ek Kry Nie Genoeg Van Jou Nie
20. Ysterperd
Ek sal onthou, die tyd saam met jou
Ek wens jy was hier om my vas te hou
As jy my se, wat ek wil he
Dan sal ek jou vra om in my arms te le

Jy weet dit was die eerste keer
en ek het ook gewens dat dit nog nooit gebeur nie
Niemand kan 'n vinger wys en my blammeer nie
want ek het jou gevra om nie nou in te gee nie
Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
vandag het ek gevoel die werk sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan

Ek wens ek was daar, om by jou te staan
dan sou ek my lewe vir jou gee
Maar ek was te laat, nou die aand
Kan jy my se
Wat gaan aan

Ek weet jy, steeds by my
elke liewe aand
Jy weet jy, jy heel my
as jy aan my raak

Ek kon ook voel wat jy bedoel
dat ek jou soen vir die laaste keer
Was ek tog daar om by jou te staan
sou ek my lewe vir jou gee

Ek wens jy was hier...

Ek weet jy, steeds by my
elke liewe aand
Jy weet jy, jy heel my
as jy aan my raak

Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
vandag het ek gevoel of die werk sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan

(Ek sien jou...)

Ek weet jy, steeds by my
elke liewe aand
Jy weet jy, jy heel my
as jy aan my raak

Ek weet jy, steeds by my
elke liewe aand
Jy weet jy, jy heel my
as jy aan my raak

Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
vandag het ek gevoel of die werk sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan