SupportSupport
Foto na Dans - MK89 Hoordosis 2 - Soldaatvolk
MK89 Hoordosis 2
Disc 1
01. Taranangi Junkies
02. N23
03. Elegie
04. She
05. Closure
06. Vasbeslote Korporasie
07. As Long As I'm Here
08. Slightly Deranged
09. Soldaatvolk
10. Koue Hande
11. Die Spons
12. Best Side
13. Lisa Se Klavier
14. Sometimes
15. Ek Kan Nie Meer Nie
16. Ek Wens
17. Fallen
18. Gedagte Vir Die Dag
19. Nothing
Disc 2
01. Jy't My Naam Vergeet
02. Somehow My Love
03. Wonder
04. Bloed
05. Stellenbosch Lovesong
06. Terugdraai
07. Sien
08. La Di Da
09. Weet Van Beter
10. Beautiful Mystery
11. Mr.Jealousy
12. Aeroplane Jane
13. Iemand Het Jou Naam
14. High On Life
15. Lyf
16. What A Fine Day
17. Jy Verniel My
18. What's That Noise
19. Ek Kry Nie Genoeg Van Jou Nie
20. Ysterperd
Volg sirene om te herinner.
Vrees om te vergaan
Aangetrek om so te verskil.
Vrees om te vergaan.
Waardering geheg
Aan potensiële verbeuring
So was ek ge-lepelvoer
'n Spieëlbeeld van ons ouers.
So was elkeen waarop ek nou rus.

My gedagtes behoort agter tralies
Daar's net plek vir een in my kis.
Ek kon net kyk...
Ek kon net kyk...
Ek kon net kyk hoe alles vergaan.

Resies gehou tot my bodem
Terwyl ek telling hou
Telling van 'n borrel begeerte
Begeerte na bo.
Verweer sodra. Sodra die nommer my naam oorneem
Gekam om in te pas.
Sodat niemand sal agterkom nie.

My gedagtes behoort agter tralies
Daar's net plek vir een in my kis.
Ek kon net kyk...
Ek kon net kyk...
Ek kon net kyk hoe alles vergaan.

My gedagtes behoort agter tralies
Daar's net plek vir een in my kis.
Ek kon net kyk...
Ek kon net kyk...
Ek kon net kyk hoe alles vergaan.