SupportSupport
Eden - MK89 Hoordosis 2 - Terugdraai
MK89 Hoordosis 2
Disc 1
01. Taranangi Junkies
02. N23
03. Elegie
04. She
05. Closure
06. Vasbeslote Korporasie
07. As Long As I'm Here
08. Slightly Deranged
09. Soldaatvolk
10. Koue Hande
11. Die Spons
12. Best Side
13. Lisa Se Klavier
14. Sometimes
15. Ek Kan Nie Meer Nie
16. Ek Wens
17. Fallen
18. Gedagte Vir Die Dag
19. Nothing
Disc 2
01. Jy't My Naam Vergeet
02. Somehow My Love
03. Wonder
04. Bloed
05. Stellenbosch Lovesong
06. Terugdraai
07. Sien
08. La Di Da
09. Weet Van Beter
10. Beautiful Mystery
11. Mr.Jealousy
12. Aeroplane Jane
13. Iemand Het Jou Naam
14. High On Life
15. Lyf
16. What A Fine Day
17. Jy Verniel My
18. What's That Noise
19. Ek Kry Nie Genoeg Van Jou Nie
20. Ysterperd
Baby vertel my wat ek moet doen
As ek jou net weer wil soen?
Baby vertel my wat ek moet sê
As ek jou weer terug wil hê?

Want hier staan ek weer voor jou woonstel deur
En ek kom om jou te vra
Maar jy draai net om en ek staan verstom
Nog voor my woorde jou kon raak

Want as jy val sal ek jou optel
Dis die woorde wat hier in my hart kom lê
En as jy wil sal ek jou terugdraai
En al wonder jy oor wat ek sê, al wat ek wil hê
Is dat jy gou weer terugdraai

Baby vertel my waar staan ek nou
As ek jou naby my wil hou?
En baby vertel my wat jy bedoel
Wat jy nou alles oor my voel?

Want hier in my hart is ek so verward
En ek wonder hoe dit werk?
Want ek staan alleen in die koue reën
Terwyl die wolke in my breek

Want as jy val sal ek jou optel
Dis die woorde wat hier in my hart kom lê
En as jy wil sal ek jou terugdraai
En al wonder jy oor wat ek sê, al wat ek wil hê
Is dat jy gou weer terugdraai

En ek hoor jou, want ek voel jou nog hier in my (Hier in my)
En ek vra jou want ek soek jou hier naby my

Want as jy val sal ek jou optel
Dis die woorde wat hier in my hart kom lê
En as jy wil sal ek jou terugdraai
En al wonder jy oor wat ek sê, al wat ek wil hê
Is dat jy gou weer terugdraai