SupportSupport
MK89 Hoordosis 2
Disc 1
01. Taranangi Junkies
02. N23
03. Elegie
04. She
05. Closure
06. Vasbeslote Korporasie
07. As Long As I'm Here
08. Slightly Deranged
09. Soldaatvolk
10. Koue Hande
11. Die Spons
12. Best Side
13. Lisa Se Klavier
14. Sometimes
15. Ek Kan Nie Meer Nie
16. Ek Wens
17. Fallen
18. Gedagte Vir Die Dag
19. Nothing
Disc 2
01. Jy't My Naam Vergeet
02. Somehow My Love
03. Wonder
04. Bloed
05. Stellenbosch Lovesong
06. Terugdraai
07. Sien
08. La Di Da
09. Weet Van Beter
10. Beautiful Mystery
11. Mr.Jealousy
12. Aeroplane Jane
13. Iemand Het Jou Naam
14. High On Life
15. Lyf
16. What A Fine Day
17. Jy Verniel My
18. What's That Noise
19. Ek Kry Nie Genoeg Van Jou Nie
20. Ysterperd
Laaste druppel van emosie
By my liggaam uit
Gedehidreer en depressief van soveel selfverwyt
Uitgevat, opgepas en afgehak
Respek gehad vir oums se reels
Maar in my kop hardop gelag
Vir die eerste keer, het ek probeer
Om nie 'n doos te wees nie
Maar sy het my manipuleer

Elegie vir my toekomstige vrou
Ek skryf vir jou ek skryf vir haar
Al die girls wat ek sou, gelukkig hou
En ek blameer nie
Ek blameer niemand nie
Ek's net teleurgesteld, teleurgesteld

Toe die aand begin het ek myself herwin
My persoonlikheid omgedop
Vuil gedagtes verwyder uit my
Uit my losbandige kop
Ek sien haar daar ek wil paar
Sal dit later vir Animal Planet spaar
Klaar te laat en ek's die dwaas
Sy het my totaal en al verbaas

Elegie vir my toekomstige vrou
Ek skryf vir jou ek skryf vir haar
Al die girls wat ek sou, gelukkig hou
En ek blameer nie
Ek blameer niemand nie
Ek's net teleurgesteld
Opgebruik en weggesmeit
Maar jy't jou mediseine teruggekry
Ek't gedink sy is fraai
Sy't my verraai, ek's klaar

In die einde is daar geen geheime
Maak my los van hierdie lyne
Hard probeer om hierdie seer te keer
Maak my vry van hierdie pyne
My geduld is klaar
Vergeet jou maar en hierdie sedelose leiding
Leiding, leiding

Elegie vir my toekomstige vrou
Ek skryf vir jou vir haar
Al die girls wat ek sou, gelukkig hou

Elegie vir my toekomstige vrou
Ek skryf vir jou ek skryf vir haar
Al die girls wat ek sou (ek sou, ek sou)
Gelukkig hou, gelukkig hou, gelukkig hou