SupportSupport
Die Tuindwergies - MK Hoordosis 5 - Kopskudkinders
MK Hoordosis 5
01. Dans Dans Dans
02. Enter the Ninja
03. 6 Second Poison
04. Sonrotse
05. Afrikaans
06. Fort Knox
07. Voor Ons Stof Word
08. In the Twilight
09. Ek Wag Nogsteeds
10. Kleiner as Berge
11. Pariahs
12. Push Me to the Floor
13. Something to Believe In
14. Unless I'm Leaving
15. Hou My Vas
16. 4hoekife 3kant
17. Under a Falling Sky
18. Kissing Devils on the Cheek
19. Oliver Tambourine
20. Kopskudkinders
Jy glimlag nou so aandagtig
Want jy het mos gewen
Maar bly nogsteeds te lafhartig
Om te kan erken
Jy was al een wat wou deelneem
Jy was al een

Mense verander nooit werklik nie
Dis omstandigheid en menslikheid wat my forseer
Om so teen die res te besluit

Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
Intelligensie is gevaarlik
Werklik dit is
Veral as jy jouself op 'n anti-alternatiewe basis bevind
Jy het die vraagteken
Soveel meer produktief en gemaklik
As jy reg langsaan my moet staan

So onophoudelik volgens die stamboom opreg
Maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg

Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak

Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
Vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan
Skud af al jou wysheid
En kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker
As jou betaalde elektrisiteit (tyd)

Geld seep en sigarette
Is aan ons kant werklik min
Maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied
Meer op noot kan sing
Ons moet meer kopskudkinders bring

Ons kan mekaar 'n bietjie later aan die slaap sing liefling
Maar vir eers moet ons twee net deurnag
Om die wêreld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring
En dat ons wel laaste sal lag