SupportSupport
MK Hoordosis 5
01. Dans Dans Dans
02. Enter the Ninja
03. 6 Second Poison
04. Sonrotse
05. Afrikaans
06. Fort Knox
07. Voor Ons Stof Word
08. In the Twilight
09. Ek Wag Nogsteeds
10. Kleiner as Berge
11. Pariahs
12. Push Me to the Floor
13. Something to Believe In
14. Unless I'm Leaving
15. Hou My Vas
16. 4hoekife 3kant
17. Under a Falling Sky
18. Kissing Devils on the Cheek
19. Oliver Tambourine
20. Kopskudkinders
As die son
Bo die rotse opkom
Gaan almal weet
Wat ek en jy nog altyd weet
'n Mens het sy limiet
Al wat jy het is wat die wêreld vir jou bied
Ek weet ons is uniek
Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes
Wat generies in mekaar in pas
My elmboog omhoog
Gereeld te hoog gelig
Vroumens, ons moet vlug
Vroumens, ons moet vlug
Want ek's mos gees vat
Kaal keiser
Omgekoop en omgedop
Net my liggaam loop hier rond
Donderwolke, drama-oë
Sien net wat jy glo
Die peilings het al lankal bewys
Ons moet hier uit
Vroumens, ons moet vlug
As 'n bekende gesig
Soos 'n vreemdeling lyk
Windloopneus
Al weer al die styfmeel opgeruik
'n Mens oorskry gereeld sy limiet
Als wat daar was het ek gevat
Als wat die wêreld verbied
Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes
Wat generies in mekaar in pas
My elmboog omhoog
Gereeld te hoog gelig
Vroumens, ons moet vlug
Vroumens, ons moet vlug
Ek probeer my bes
Ek sweer
Ek probeer my bes
Ek sweer
Ek probeer my bes
Ek sweer
Ek probeer my bes
(Ek sweer ek probeer)
Ek sweer ek probeer
Ek sweer ek probeer
Ek sweer ek probeer
Ek sweer ek probeer
Ek sweer ek probeer
Ek sweer ek probeer
Ek sweer ek probeer
Ek sweer ek probeer
Vroumens, ons moet vlug