SupportSupport
Die Antwoord - ZAMA ZAMA - UIT DE HEMEL GEVALLEN
ZAMA ZAMA
01. STIEK UIT
02. WHAT DO THEY KNO...
03. TIGERS DON'T CRY
04. BRUT...
05. ZAMA ZAMA
06. HIPPIE
07. MISFIT
08. UIT DE HEMEL GEVALLEN
09. CHOSEN 1
10. ZWARTE ZWAAN
An angel fell from heaven

Partykeer maak die lewe
Jou lekker fokken mal
Mense gaan tekere
Vriende het my aangeval
Here vergewe hulle
Huls net verlore dis al
Net soos 'n engel
Wat uit die hemel geval het

Kom gee 'n soen moenie so wiesie
Heeltyd speeltyd ja
Sleg is reg is geen reelsie
Die hele nag
Skarrel skarrel skarrel geen keusie
Yoh - is so - hard life
Get me fucked up see the real me
Skop 'n dop - fok it op - daars it
Gryp it - vat dit - slat dit - gooi
Ons is mal
Kykie ZEF is ons taal
Yo ons wil net uitstiek
En uitfok dis al - is!
Ons wil net vry wees - jis jis!
Ons wil net jol - yepa!
Mal kak annie gang - gooi rooi!
Meisie maak vol!
Maar ai die lewe
Ons wens alles was vuil geboost soos lank gelede
Ons is almal van die Here
Maar elke nou en dan val 'n engel van die hemel af
Skielik gaan als tekere!

Partykeer maak die lewe
Jou lekker fokken mal - is
Mense gaan tekere
Vriende het my aangeval - yoh
Here vergewe hulle
Huls net verlore dis al
Net soos 'n engel
Wat uit die hemel geval het

Yo
Skielik uit die blou
Draai die lewe sy rug op jou
Met 'n harde hou
Kykie bru ek het jou bou
Ons is almal lief vir jou
Moenie jouself onderskat nie
Bra jys die fokken ou
Laat jou vrees gaan
Kom aan gee 'n bietjie gees man
Ek ken wat jy deur gaan
Kom hierso laat ek jou 'n drukkie gee man

Partykeer maak die lewe
Jou lekker fokken mal - is
Mense gaan tekere
Vriende het my aangeval - yoh
Here vergewe hulle
Huls net verlore dis al
Net soos 'n engel
Wat uit die hemel geval het

Partykeer maak die lewe
Jou lekker fokken mal
Mense gaan tekere
Vriende het my aangeval
Here vergewe hulle
Huls net verlore dis al
Net soos 'n engel
Wat uit die hemel geval het