SupportSupport
New Global Hot Hits Vol. 3
01. Voodoo
02. mariposas
03. A Kind Of Magic - Coke Studio Session
04. Take It Further
05. Rude Girl
06. PROVENZA
07. Rent (edit)
08. open arms
09. Hurtless
10. Colours of You
11. Party With a Jagaban
12. what if i took it off for you?
13. Clap Your Hands
14. Hrs & Hrs
15. Only If You Love Me
16. Do It Better
17. Love Will Be Waiting (remix)
18. Love Me Back (Fayahh Beat)
19. Sunbeam
20. Multicolor
21. Boys Will Be Girls
22. She Kissed Me First
23. Baby Blue
24. Talento
25. Speaker
26. Baby, Ek Bly
27. Mireya
28. Therapy
29. soft & tender
30. LATE
31. One Too Far
32. damn
33. Perro Mujeriego
34. Anti-Sociable - Slowed + Reverbed
35. Nånting helt okej
36. The Curse
37. 20min
38. Ubriaco Di Te
39. Doudou
40. Limousine
Ek kan nie eet, slaap of drink sonder jou nie
Ah oe oe oe
Ek kan nie dink as jy my nie wil onthou nie
Ah oe oe oe
Ek kort jou op die kussing langs my kop
Ek wil nie leë lug vashou nie
Ek kan nie lewe sonder jou nie
As ek kon kies
Nee ek sou nie

Bly by my tot jou laaste asem uit jou mond uitdryf
Belowe ek sal vir jou baklei
Laat my toe om jou vas te hou
As die druppels oor jou wang val
Belowe ek sal by jou bly

Al baklei
Al baklei jy teen my
Baby, ek bly

Ek wil nie sing met jou nie daar nie
Ah oe oe oe
Dis net jy wat die moeite werd is hier
Ah oe oe oe
Ek kan nie langpad ry sonder jou nie
Links kyk en jy's nie daar nie
Ek het verdwaal in wie en wat jy is
Jy's die rede vir my storie

Bly by my tot jou laaste asem uit jou mond uitdryf
Belowe ek sal vir jou baklei
Laat my toe om jou vas te hou
As die druppels oor jou wang val
Belowe ek sal by jou bly

Al baklei
Al baklei jy teen my
Al baklei
Al baklei jy teen my
Baby, ek bly

Ek kort jou op die kussing langs my kop
Ek wil nie leë lug vashou nie
Ek kan nie lewe sonder jou nie
As ek kon kies
Nee ek sou nie

Al baklei
Al baklei jy teen my
Al baklei
Al baklei jy teen my
Baby, ek bly

Al baklei
Al baklei jy teen my
Ek sal by jou bly